Anne Jackson

Anne Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Jane Jackson
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1945–2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Jackson (3 September 1925 – 12 April 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Save a Marriage and Ruin Your Life (1968), Zig Zag (1970), en The Shining (1980), en in die televisiereeks CBS Playhouse (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy